Rigters 6:22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe Gideon agterkom dat dit die Engel van die Here was, het hy hardop uitgeroep: “Ag tog, oppermagtige Here, ek het dan die Engel van die Here in die oë gekyk!”

Rigters 6

Rigters 6:17-27