Rigters 6:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Moet asseblief nie van hier af weggaan voordat ek na U teruggekom het om my offer hier voor U te kom neersit nie.” Die Here sê toe: “Ek sal hier vir jou wag tot jy terug is.”

Rigters 6

Rigters 6:17-21