Rigters 6:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Here het toe na Gideon toe gedraai en vir hom gesê: “Gaan met hierdie krag wat jy het en gaan bevry die Israeliete uit die mag van die Midianiete! Ek stuur jou.”

Rigters 6

Rigters 6:10-18