Rigters 5:28 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Sisera se ma het uit die venster ondertoe gekyk. Sy het by die hortjies staan en sug. Sy het gevra:‘Waarom vat sy oorlogswa so lank om terug te kom?Hoekom bly die gedreun van sy wiele weg?’

Rigters 5

Rigters 5:27-31