Rigters 4:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Here het hulle uitgelewer aan die mag van Jabin. Hy was die Kanaänitiese koning in Hasor. Die aanvoerder van sy leër was Sisera van Garoset-Gojim.

Rigters 4

Rigters 4:1-7