Rigters 4:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Barak het Sebulon en Naftali by Kedes bymekaargebring vir die oorlog. Barak het 10 000 manskappe gelei. Debora was saam met hulle.

Rigters 4

Rigters 4:1-17