Rigters 3:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Here was woedend vir die Israeliete. Hy het hulle aan koning Kusan-Risatajim van Aram-Naharajim uitgelewer. Hulle was agt jaar lank sy onderdane.

Rigters 3

Rigters 3:1-14