Rigters 3:24 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Nadat hy weg is, het Eglon se amptenare teruggekom. Hulle het gesien dat die deure van die vertrek gesluit is. Hulle het vir mekaar gesê: Die koning is seker besig om die toilet te gebruik.

Rigters 3

Rigters 3:15-31