Rigters 3:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ehud het by Die Beelde naby Gilgal omgedraai en vir die koning kom sê: “U Edele, ek het ’n geheime boodskap om vir u te gee.” Eglon sê toe vir hom: “Net ’n oomblik.” Hy het al sy amptenare wat om hom was, uitgestuur.

Rigters 3

Rigters 3:13-22