Rigters 21:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Maar wag,” sê hulle. “Daar is mos elke jaar ’n fees vir die Here in Silo.” Silo is tussen Bet-El en Lebona. Dit is noord van Bet-El, oos van die grootpad wat van Bet-El af na Sigem toe opgaan en suid van Lebona.

Rigters 21

Rigters 21:14-25