Toe vra die leiers van die vergadering: “Waar kan ons nog vroue kry vir die ander Benjaminiete? Die vroue van Benjamin is almal uitgewis.”