Rigters 21:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Benjaminiete het teruggegaan na hulle huise toe. Hulle het die meisies uit Jabes-Gilead wie se lewens gespaar is, gekry om mee te trou. Daar was egter nie genoeg vroue vir almal nie.

Rigters 21

Rigters 21:12-16