Hulle het tussen die inwoners van Jabes-Gilead 400 meisies gekry wat nog nooit met ’n man geslagsgemeenskap gehad het nie. Die soldate het hulle saamgebring na die kamp by Silo in Kanaän.