Rigters 20:45 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die ander het deur die woestyn na die Rimmonrots gevlug. Langs die pad soontoe het die Israeliete nog 5 000 van hulle doodgemaak. Hulle het op die Benjaminiete se hakke gebly tot by Gidom en nog 2 000 van hulle om die lewe gebring.

Rigters 20

Rigters 20:39-48