Rigters 20:33 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe die Israeliete by Baäl-Tamar kom, het hulle in hulle spore omgedraai en reggemaak om terug te veg. Die Israeliete wat wes van Gibea in die hinderlaag gelê het, het uit hulle wegkruipplekke opgespring.

Rigters 20

Rigters 20:30-39