Pinehas, die seun van Eleasar en kleinseun van Aäron, was destyds hulle priester. Hy het vir die Here gevra: “Moet ons aangaan met die geveg teen ons volksgenote, die Benjaminiete, of moet ons daarmee ophou?” Die antwoord van die Here was: “Trek weer op! Môre gaan Ek hulle in julle mag oorgee.”