Rigters 20:26 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die hele Israel het toe met sy leër na Bet-El toe gegaan en daar voor die Here gesit en huil en tot die aand toe gevas. Hulle het brandoffers en maaltydoffers vir die Here gebring.

Rigters 20

Rigters 20:20-31