Rigters 20:23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dit was nadat hulle die vorige aand by die Here gaan kla het en Hom gevra het: “Moet ons weer teen ons volksgenote, die Benjaminiete, gaan veg?” Die Here het toe geantwoord: “Trek op en gaan veg teen hulle!”

Rigters 20

Rigters 20:14-28