Rigters 20:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Israeliete is eers na Bet-El toe. Daar het die Israeliete vir God gevra: “Watter stam moet die geveg teen Benjamin lei?” Die Here het geantwoord: “Juda moet eerste gaan.”

Rigters 20

Rigters 20:13-24