Die Israeliete het toe iets gedoen wat vir die Here baie sleg was. Hulle het die Baäls begin aanbid.