Rigters 19:26 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die vrou het met dagbreek teruggekom by die huis waarin haar man was. Sy het by die deur bly lê tot dit helder lig was.

Rigters 19

Rigters 19:19-27