Rigters 19:23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die ou man wie se huis dit was, het uitgegaan en met hulle gaan praat: “Nee tog, vriende. Moenie so iets leliks doen nie. Hierdie man is my gas wat by my tuis is. Moenie so iets skandeliks aanvang nie.

Rigters 19

Rigters 19:16-28