Rigters 19:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Dis goed so,” sê die ou man vir hulle. “Sê maar as jy iets nodig het. Moet tog net nie vannag hier op die plein slaap nie.”

Rigters 19

Rigters 19:16-28