Rigters 19:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

’n Ou man het daardie aand van sy werk in die veld af teruggekom. Hy was oorspronklik van die heuwelgebied van Efraim, maar het vir ’n tyd lank in Gibea, in die gebied van Benjamin, gebly.

Rigters 19

Rigters 19:9-23