Rigters 19:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Israel het nog steeds nie ’n koning gehad nie. ’n Leviet het tydelik in ’n afgeleë deel in die heuwels van Efraim gebly. Hy het vir hom ’n byvrou uit Betlehem in Juda geneem.

Rigters 19

Rigters 19:1-11