Rigters 18:30 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die mense van Dan het die afgodsbeeld vir hulle daar opgerig. Jonatan, die seun van Gersom, ’n afstammeling van Moses, en sy nageslag was die priesters vir die stam Dan. Dit het so gebly totdat Dan in ballingskap weggevoer is.

Rigters 18

Rigters 18:23-31