Rigters 18:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle het in Miga se huis die stem van die Leviet herken. Hulle het hom eenkant toe geroep en vir hom gevra: “Hoe het jy hier uitgekom? Wat maak jy hier? Wat hou jou hier?”

Rigters 18

Rigters 18:1-11