Rigters 18:26 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die mense van Dan het toe verder getrek. Miga het gesien dat hulle vir hom te veel is om aan te val. Hy het toe maar omgedraai huis toe.

Rigters 18

Rigters 18:24-31