Rigters 18:23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe hulle naby kom, het hulle na die Daniete geroep. Die mense van Dan het omgedraai en vir Miga gevra: “Wat is dit nou met jou dat jy mense teen ons bymekaargemaak het?”

Rigters 18

Rigters 18:16-28