Rigters 18:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die priester was heeltemal inskiklik om saam met hulle te gaan. Hy het die skouerkleed, die afgodsbeeldjies en die godsbeeld saamgevat.

Rigters 18

Rigters 18:18-30