Rigters 17:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Van waar af is jy?” het Miga vir hom gevra. “Ek is ’n Leviet. Ek kom van Betlehem in Juda. Ek is op soek na blyplek,” het hy geantwoord.

Rigters 17

Rigters 17:6-11