Rigters 16:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daar het mans in een van die kamers van haar huis weggekruip. Sy sê toe vir hom: “Simson, die Filistyne het jou kom vang!” Hy het die boogsnare gebreek soos toue wat in ’n vlam brand. Niemand het geweet waar sy krag vandaan kom nie.

Rigters 16

Rigters 16:5-13