Rigters 16:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die leiers van die Filistyne het met haar gaan onderhandel: “Pols hom dat jy kan uitvind hoekom hy so sterk is. Vind uit hoe hy oorweldig en vasgebind kan word. Ons sal elkeen vir jou dertien kilogram silwer gee.”

Rigters 16

Rigters 16:1-9