Rigters 16:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Simson het bly lê tot middernag en toe opgestaan. Hy het die deure van die stadspoort met kosyne en al uitgeruk en dit op sy skouers tot bo-op die kruin van die berg teenoor Hebron gedra.

Rigters 16

Rigters 16:1-4