Rigters 16:27 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die tempel was propvol mans en vroue. Al die leiers van die Filistyne was daar. Op die dak van die tempel was daar ook omtrent 3 000 mans en vroue wat kom kyk het hoe Simson hulle gaan vermaak.

Rigters 16

Rigters 16:23-30