Rigters 16:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Sy roep toe uit: “Die Filistyne het jou kom vang, Simson!” Hy het uit die slaap wakker geword en by homself gedink: “Ek sal weer uit die ding kom soos al die vorige kere.” Maar hy het nie geweet dat die Here hom verlaat het nie.

Rigters 16

Rigters 16:11-21