Rigters 16:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Sy kerm toe by hom: “Hoe kan jy sê jy is lief vir my, maar jy vertrou my glad nie? Drie keer het jy my al vir die gek gehou. Jy wil nog steeds nie vir my sê waarin jou krag lê nie.”

Rigters 16

Rigters 16:13-17