Rigters 16:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Delila het nuwe toue gevat en hom daarmee vasgebind. Sy sê toe vir hom: “Die Filistyne het jou kom vang, Simson!” Daar het weer mans in een van haar kamers weggekruip. Simson het die toue wat om sy arms was, gebreek asof dit garingdrade was.

Rigters 16

Rigters 16:10-14