Rigters 15:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe het God water uit ’n holte by Legi laat borrel. Simson het gedrink en sy krag het teruggekom. Hy het die fontein in Legi “Roepersfontein” genoem. Dit is vandag nog sy naam.

Rigters 15

Rigters 15:16-20