Rigters 15:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die mense van Juda wou toe weet: “Waarom kom maak julle oorlog met ons?” Die Filistyne het geantwoord: “Ons wil Simson vang. Ons wil hom terugbetaal vir wat hy aan ons gedoen het.”

Rigters 15

Rigters 15:4-14