Rigters 14:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe hy later weer vir die troue terugkom na Timna toe, het hy afgedraai om na die leeu se karkas te gaan kyk. ’n Swerm bye was besig om daarin heuning te maak.

Rigters 14

Rigters 14:1-12