Rigters 14:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Sy pa is na die vrou se huis toe om reëlings te tref. Soos dit destyds die gewoonte was onder die jong mans, het Simson ’n onthaal gehou.

Rigters 14

Rigters 14:8-15