Rigters 13:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

God het Manoag se gebed verhoor. God se engel het weer na die vrou toe gekom. Sy was op daardie oomblik in die veld. Haar man, Manoag, was toe nie by haar nie.

Rigters 13

Rigters 13:1-15