Rigters 13:23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Sy sê vir haar man: “As die Here ons wou doodmaak, sou Hy nie ons brandoffer en graanoffer aanvaar het nie. Hy sou ook nie aan ons verskyn het en ons al hierdie wonderlike dinge vertel het nie.”

Rigters 13

Rigters 13:19-25