Rigters 13:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Manoag het toe ’n bokkie gereed gekry en dit saam met ’n graanoffer op ’n klip vir die Here geoffer. Terwyl Manoag en sy vrou so staan en kyk, het iets wonderliks gebeur.

Rigters 13

Rigters 13:11-25