Rigters 12:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jefta het Israel ses jaar lank gelei. Jefta die Gileadiet het gesterf en hy is begrawe in een van die stede in Gilead.

Rigters 12

Rigters 12:3-13