Rigters 12:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe ek sien ek gaan nie hulp kry nie, het ek dit maar gewaag en teen die Ammoniete gaan veg. Die Here het hulle in my hand gegee. Hoekom wil julle nou teen my kom veg?”

Rigters 12

Rigters 12:1-6