Rigters 12:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Abdon, die seun van Hillel uit Piraton, het gesterf. Hulle het hom in Piraton in die Efraimgebied by die Amalekheuwels begrawe.

Rigters 12

Rigters 12:6-15