Rigters 11:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Ons het jou nodig,” het die leiers van Gilead vir Jefta gesê. “Kom voer ons aan teen die Ammoniete! Ons sal jou die hoof maak van almal wat in Gilead woon.”

Rigters 11

Rigters 11:1-15