Rigters 11:35 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe hy haar sien, het hy sy klere geskeur. Hy het uitgeroep: “Ag tog, my dogter, my hart is stukkend. Jy het my in die ellende gedompel. Ek het aan die Here ’n gelofte gemaak en ek kan dit nie terugtrek nie.”

Rigters 11

Rigters 11:29-36